18 Mei 2020 Kom bid saam!

18 Mei 2020 Kom bid saam!

2 0 3 months ago
Kom bid saam! Wanneer die dinge in my hart rond lè en woorde dit nie mooi kan sè, huis dan is dit so wonderlik om te kan weet dat die Heilige Gees daardie sè aan God sal voorlè. Kom wees saam met ons by God en vertrou Sy Gees om dit te sè en te doen wat ons nie kan. Shalom

Author

Find us on Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Create a podcast - New York, NY
Help